PRONATION / SUPINATION

Pronasie / Supinasie is direk teenoorgestelde voetprobleme en verwys na die manier waarop die voet reageer wanneer dit in kontak met die grond kom, tydens stap of hardloop.  Soms is dit verwarrend om 'n diagnose te maak wanneer die pasiënt bloot stilstaan, maar daar kan 'n redelike goeie aanvangsdiagnose gemaak word as die Voetkundige kyk na die rigting waarin die pasiënt se skoenhakke afloop. Die eenvoudigste beskrywing of definisie van supinasie, is om te sê dat die voet indraai terwyl pronasie weer verwys na 'n voet wat uitdraai.  Om dinge goed deurmekaar te maak, is daar gevalle waar die hak supineer en die voorvoet proneer en ook anders om! 

The human foot and its dynamics are actually rather complex.  When you take a step, your foot normally flattens as it hits the ground and then rolls to the inside so as to disperse the shock and to make optimal use of the energy generated.  When pronation or supination is excessive, a number of muscles, joints and ligaments can be affected, resulting in pain, limitation of mobility as well as fatigue.

Oormatige voorvoet-pronasie kan lei tot uitsakking van die voetbrug, knobbeltone (bunions), kapknieë (knock knees) en selfs latere Osteoartritis (OA) van die klein gewriggies in die voet en kan ook heup- en/of knievervangings genoodsaak.

Supinasie word gewoonlik gevind by mense wat 'n hoë voetbrug het wat tot gevolg het dat hulle onstabiele enkels het wat dikwels verstuit word. Skokabsorbering is ook laag en kan metatarsalgie tot gevolg hë.

Ten slotte - hierdie toestande kan in een of beide voete teenwoordig wees wat ook soms kan lei tot knie-, bekken- of rugprobleme.

Treatment is best determined by doing a thorough biomechanical analysis of your gait by an aptly trained practitioner who will recommend the proper orthotic devices to be used to correct or alleviate these conditions.

NB: the above information is provided solely for informative purposes and not as do-it-yourself instructions.  Kindly consult you healthcare professional for advice and guidance.  The author accepts no responsibility for any action taken by readers of this information.

Hierdie inligting is bloot ter illustrasie van 'n spesifieke toestand; geen verantwoordelikheid word hoegenaamd deur die outeur aanvaar vir selfbehandeling nie.  Raadpleeg 'n gekwalifiseerde medikus vir advies en behandeling.

Give us a call at Pieter M Botha Orthotist & Prosthetist if you experience Pronation / Supination on 017 634 7086/7 or fill in your medical requirements on the Contact Us form.