METATARSALGIA

Metatarsalgie verwys na pyn in die voorvoet en word ervaar as 'n skerp steekpyn of 'n brandpyn wat toeneem deur die dag.  Die dra van hoër hakke vegerger ook die pyn. In baie gevalle is daar ook dik eelte onder die knoppe van die metatarsale teenwoordig wat die gevolg is van verhoogde drukking oor die metatarsale area.  Die metatarsale is die 5 bene in die mens se voet.

Metatarsalgie kan soms ook in die hak voorkom.  Die middelste gedeelte van die voet help dus nie met die dra van gewig nie en daar is gevolglik nie eweredige gewigsverspreiding oor die hele voet nie.

Another cause for metatarsalgia my be shortened calf muscles which inhibit movement in the ankles, leading to increased torque on the metatarsal ends.  This condition is also often a direct result of having worn high heeled shoes for a prolonged period of time and then changing to low heels which is a new experience for the foot!

Smaller foot muscles may furthermore be weakened by continuous wearing of shoes which limit normal natural foot movement, thus leading to painful metatarsalgia. 

Some patients, by nature, have an exceptionally thin cushion under the balls of their feet which provide little or no natural impact shock absorption, also resulting in this painful situation.

Behandeling behels die verligting van druk oor die area deur middel van 'n insetsel in die skoen of deur 'n metatarsale balkie onder die skoen te sit.  Onder geen omstandighede moet die eelt chirurgies verwyder word nie aangesien die oorsaak juis die bestaan van 'n dun kussing kan wees, wat deur chirurgie vererger sal word.  Soms word eelte met soolvratte verwar; wanneer hierdie “eelte” dan verwyder word, is die nagevolge baie problematies en ernstig.  Eelte kan van soolvratte onderskei word hoofsaaklik deur na die buitelyne te kyk: eelte se buitelyne is redelik ongedefinieër en is hard en geel in kleur; soolvratte daarenteen het gewoonlik 'n duidelike buitelyn met swart spikkels en die grootte kan varieër tussen 1 tot 20mm of selfs groter.

When treating metatarsalgia, attention should be focused on strengthening the foot's small muscles as well as stretching the calf muscles and Achilles tendons.  Surgery must be considered only as a last resort.

NB: the above information is provided solely for informative purposes and not as do-it-yourself instructions.  Kindly consult you healthcare professional for advice and guidance.  The author accepts no responsibility for any action taken by readers of this information.

Hierdie inligting is bloot ter illustrasie van 'n spesifieke toestand; geen verantwoordelikheid word hoegenaamd deur die outeur aanvaar vir selfbehandeling nie.  Raadpleeg 'n gekwalifiseerde medikus vir advies en behandeling.

Give us a call at Pieter M Botha Orthotist & Prosthetist if you experience Metatarsalgia on 017 634 7086/7 or fill in your medical requirements on the Contact Us form.