For all official information and updates regarding Covid-19 visit the South African Department of Health website at www.SAcoronavirus.co.za or their WhatsApp line on 0600-123456. If you want your own WhatsApp Chatbot visit www.whatskonnekt.com

MORTON's NEUROMA

A neuroma is a thickening of nerve tissue that may develop in various parts of the body.  The most common neuroma in the foot is Morton's neuroma which normally occurs on the nerves of the metatarsals, between the third and fourth toes and usually presents as a result of irritation, trauma or prolonged excessive pressure.  The incidence of Morton's neuroma is 8 to 10 times greater in women than men which immediately indicates that a probable cause of this condition may well be the type of shoes worn by ladies as opposed to men.

Die pyn word ervaar as 'n skerp steekpyn wanneer daar op die voorvoet getrap word, amper ook asof daar iets in jou skoen of onder die bal van jou voet is, wat pla.  Soms is daar ook 'n mate van gevoelloosheid bo-op of onder die voet teenwoordig.

Behandeling vir Morton's neuroom behels die gebruik van 'n doelgemaakte voetortose wat ten doel het om die dwarsboog van die voet weer te normaliseer en om die kleinspiere van die voet te versterk sodat die senuwee-verdikking verminder kan word. Daar moet ook ingegaan word op die oorsaak van die toestand wat soms heel eenvoudig reggestel kan word, soos byvoorbeeld om liewer skoene te dra met baie toonspasie en laer hakke.

Chirurgiese herstelling is moontlik maar kan tot gevolg he dat daar 'n sensasieverlies oor die hele area kan wees en dit is ook nie altyd 'n blywende oplossing nie.

NB: the above information is provided solely for informative purposes and not as do-it-yourself instructions.  Kindly consult you healthcare professional for advice and guidance.  The author accepts no responsibility for any action taken by readers of this information.

Hierdie inligting is bloot ter illustrasie van 'n spesifieke toestand; geen verantwoordelikheid word hoegenaamd deur die outeur aanvaar vir selfbehandeling nie.  Raadpleeg 'n gekwalifiseerde medikus vir advies en behandeling.

Give us a call at Pieter M Botha Orthotist & Prosthetist if you experience Morton's Neuroma on 017 634 7086/7 or fill in your medical requirements on the Contact Us form.